Car Chat General discussion about Lexus, other auto manufacturers and automotive news.

can anyone translate this for me?

Thread Tools
 
Search this Thread
 
Old 02-12-07, 06:55 PM
  #1  
JIMMY540i.com
Pole Position
Thread Starter
 
JIMMY540i.com's Avatar
 
Join Date: Sep 2001
Location: California
Posts: 371
Likes: 0
Received 0 Likes on 0 Posts
Question can anyone translate this for me?

hope this fits in the "General Car Chat" area...

Guys I was forwarded to this link from www.news24.com and found the following, can anyone tell me what language this is and translate in English?

thanks in advance!

===========================================================
09:34 AM - (SA)
Kwyl oor Jimmy se vuurwa



JIMMY is skynbaar net 'n doodgewone ou "wat karre kwáái like" en daarom bestee hy sy oorblywende tyd, wat née aan die modifisering van sy BMW 540i bestee word nie, aan sy webtuiste óór sy BMW 540i.

Jy kan alles oor sy ultimate BMW 540i se 450 perdekrag op sy webtuiste by www.************** lees. Dée ou is fanaties oor sy motor en sy webtuiste bestaan uit 16 skakels, netjies gesentreer, handelend oor onder meer (baie meer) sy BMW, sy BMW se verrigting, foto's van sy BMW, modifikasies aan sy BMW, toekennings wat sy BMW gewen het, en sy BMW op die resiesbaan.

Jy kan maar self gaan lees indien jy belang sou stel. Wat my oog egter getref het, is die BMW Nightmare Webpage-skakel.

As daar nou een ding in die lewe is waaroor ek eerder net in stilte my hoof buig en met jammerte en meegevoel my kop skud, is dit wanneer een van hierdie aangeplakte jaagduiwels met die pompende musiek by my verbyjaag en die glinsterende son op die reuse drukvlerk van die onbekende voertuig my verblind.

Dis nou daai ouens wie se "wiele" tot op die grond gedrop is, vol stickers geplak is, Knight Rider -liggies voor op die neus het, en met enigiets van drukvinne tot rugvinne versier, of eerder, vers??r is. Jy weet soms nie eens watter motorvervaardiger vir die aanvanklike voertuig verantwoordelik was nie. "Lekker, my china !"

As jy dink dis erg in Suid-Afrika, moet jy eers op die BMW Nightmare Webpage 'n handremdraai kom gooi. Die frase "only in America" draf 'n stewige 9-sekondehonderdmeter deur my kop toe ek dié foto's sien.

Vir Jimmy is dit die ergste vorm van BMW-ontheiliging en hy spreek homself hard hieroor uit. Sy kommentaar sê alles. Op die eerste foto - 'n BMW van onbekende model met 'n drukvlerk soos dié van 'n Boeing en met 'n hartroerende I can fly op die nommerplaat - is sy kommentaar: "Nog 'n moroon, reg vir opstyg".

Jimmy reken dat die eienaar van die swart BMW 528i seker "dink dat almal so dom soos hy is", siende dat hy die welbekende M5-embleem voor en agter op sy voertuig aangebring het.

Ek lag, jy sal seker ook, maar dit is baie ernstig vir Jimmy. Uit sy kommentaar kan ek aflei dat hy sulke visuele beelde swaar sluk en dat hy gereeld kalmeermiddels moet gebruik omdat Amerikaners gereeld die BMW-naam misbruik en die tasbare beeld van dié hoëverrigtingvoertuig afbreek.

Ek het darem 'n uur of wat se lekker lag uit www.jimmy 540i.com/bmwnightmare.htm gekry.

Ek dink dat die eienaars van die motors op die nagmerriewebblad sekerlik die karre verniet gekry het, want ek kan nie dink dat iemand 'n motor so sal opfoeter as hy duur daarvoor betaal het nie.

# Ek buig maar die hoof en huil saam met Jimmy. . . ************** score 7/10. Kontak my met vrae en wenke by cjackson@volksblad.com en ek cruise in die volgende KliekNet saam met jou die kuberruim in.
# Surf wyd!

===========================================================

Jimmy
JIMMY540i.com is offline  
Old 02-12-07, 07:08 PM
  #2  
LXotic
Lexus Test Driver
 
LXotic's Avatar
 
Join Date: Oct 2006
Location: Michigan
Posts: 1,075
Likes: 0
Received 0 Likes on 0 Posts
Default

french? possibly?
LXotic is offline  
Old 02-12-07, 07:09 PM
  #3  
Lexmex
Super Moderator
 
Lexmex's Avatar
 
Join Date: Apr 2004
Location: Miami, Florida
Posts: 17,247
Received 164 Likes on 140 Posts
Default

Seeing that it South Africa and does not quite fit Dutch, going to guess Afrikaans, though maybe with some regional dialect to it.
Lexmex is offline  
Old 02-12-07, 07:11 PM
  #4  
JIMMY540i.com
Pole Position
Thread Starter
 
JIMMY540i.com's Avatar
 
Join Date: Sep 2001
Location: California
Posts: 371
Likes: 0
Received 0 Likes on 0 Posts
Default

Originally Posted by Lexmex
Seeing that it South Africa and does not quite fit Dutch, going to guess Afrikaans, though maybe with some regional dialect to it.


thanks guys, i tried google translator and it does not work...
JIMMY540i.com is offline  
Related Topics
Thread
Thread Starter
Forum
Replies
Last Post
Gojirra99
Car Chat
4
08-30-05 11:39 PM
O. L. T.
Car Chat
8
01-03-05 12:22 PM



Quick Reply: can anyone translate this for me?



All times are GMT -7. The time now is 03:54 PM.